Op 25 Februarie 2017 is die kerkgebou van Deo Gloria Kerk vyftig jaar oud en ons vier fees op Sondag 26 Februarie 2017.
Vrydag 24/2 wegneem-etes vanaf 17h00 by kerksaal, hamburgers, ribrolle, boereworsrolle en koeldrank te koop. Saterdag 25/02 basaar vanaf 08h30, kom...
Ons wil julle gemeente graag uitnooi om saam met ons die geleentheid te vier. Ons feesdiens is die Sondagoggend om 9 uur met 'n Nagmaal en sang en...
Danie Theron Ou Motorskou 2017 Last year was the first time we held it at Eikenhof park, the old Buksies Pleasure Resort, beautifully restored and...
Kom gedenk en eer die Koning van konings saam met Kroonrand-gemeente op kersdag om 08:00.
Almal welkom! Kleredrag: informeel
Saamwerk.Joburg is ‘n Afrikaanse Kerk- en Dienstegids wat jou help om by gemeenskapsprojekte- en dienste betrokke te raak asook jou eie te bemark.
Neem kennis dat ons slegs dienste en projekte ter bevordering van die gemeenskap toelaat. Ander dienste is welkom om betaalde advertensies te plaas.
Kopiereg © 2016 - 2020 Saamwerk.Joburg - Johannesburg se Afrikaanse Kerk- en Dienstegids!
Alle Regte Voorbehou. Met trots ontwikkel en versorg deur EziWeb